Vlag van Aruba

Vlag van Aruba
Vlag van Aruba
Vlag van Aruba
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 18 Maart 1976[1]
Ontwerp ’n Blou agtergrond met ’n rooi vierpuntige ster in die skildhoek en twee geel bane in die onderste helfte.

Die nasionale vlag van Aruba is op 18 Maart 1976 amptelik in gebruik geneem. Hierdie dag word ook “Dag van de Vlag” genoem. Dit beteken letterlik vlagdag en hierdie dag word gevier op ses voormalige eilande van die Koninkryk van die Nederlande wat aan die Nederlandse Antille behoort het. Dit is ’n vakansiedag waar daar baie amptelike seremonies is en die vlag vertoon word. Die vlag vertoon ’n blou agtergrond met ’n rooi vierpuntige ster met wit fraaiings in die skildhoek en twee dun geel bane in die onderste helfte van die vlag.

  1. (en) Aruba by Flags of the World. URL besoek op 21 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search